Vleisprys

Akkurate veilingspryse vir beter besluite | Accurate auction prices for better decisions

Week: 25/11/26 - 02/12/26

Opmerking | Comment by Chris Derksen:

Opmerking: ons N Vrystaat omgewing het so tussen 60 en 100mm reen gehad. Dis baie warm en die spook van El Nino manifesteer meer in hitte as droogte by ons.


Alle pryse sluit BTW uit en is per kg, lewendige gewig. | All prices exclude VAT and are quoted per kg, live weight. (Noord Vrystaat / Northern Free State)



vleisprys.co.za


Bees / Cattle
Speenkalwers < 200kg | Weaners < 200kg R/kg 50.76 +0.20%
Speenkalwers 200-250kg | Weaners 200-250kg R/kg 51.44 +0.41%
Speenkalwers > 250kg | Weaners > 250kg R/kg 50.36 +0.40%
A klas | A grade R/kg 34.26 -0.15%
B klas | B grade R/kg 00.00 N/A
C klas vetkoeie | C grade fat cow R/kg 27.86 -1.35%
C klas maerkoeie | C grade thin cow R/kg 23.18 -1.70%
Slagbulle | Slaughter bulls R/kg 27.74 -1.56%

Skaap / Sheep
Stoorlammers | Feeder lambs R/kg 59.00 +4.44%
Slaglammers | Slaughter lambs R/kg 50.37 -0.45%
Stoorskape | Lean ewes R/kg 34.94 -1.36%
Vetskape | Fat sheep R/kg 38.07 +1.25%

Bokke / Goats
Lammers | Kids R/kg 61.20 -7.34%
Bokooi | Ewes R/kg 43.74 +0.85%


vleisprys.co.za



Alle pryse sluit BTW uit en is per kg, lewendige gewig. | All prices exclude VAT and are quoted per kg, live weight. (Noord Vrystaat / Northern Free State)



© 2020 - 2026 ALLE REGTE VOORBEHOU | ALL RIGHTS RESERVED